Wugmeet 2010-06-05

From Let's Talk Network Wiki

Jump to: navigation, search

Contents

When

  • Saterdag 5 Junie 2010 10:30 vir 11:00


Where

  • Lochner straat 210, Mnandi, Centurion (Volgens Garmin = 21 Lochner rd) aka “Die beste losie op Loftus”
  • Moet asb nie Hoeter druk as jy by die hek kom nie. Missed call na 0828397142 is al waarop ons gaan reageer. (Die bure gebruik die hoeter ding, so ons reageer nie meer daarop nie)
  • Waypoint S25.88774 E28.07261

What to bring

  • Chair (campmaster)
  • Vleisie (en groente as jy wil)
  • Mes en vurk
  • Dop
  • PTAWUG will provide a few cases of beer and ciders
  • Moenie jou balle vergeet nie. Tensy jy 'n chick is dan sal dit excuse word...


Braai needs sponsors

  • We will need about 4 bags of charcoal and some blitz, please add name here if you will bring a bag or two

Beluga_Deere - ek sal een sak bring.

saa044[WP Rules] sal ook n sak bring, dalk 12.  :)

Dop sponsors

Directions

Vanaf Centurion en Pretoria

  1. Neem Krugersdorp snelweg Wes (N14)
  2. Vat die R55 (Sandton/Pretoria-Wes afrit)
  3. Draai regs (oor Hi-Way)
  4. Ry tot by 1ste robot – draai links
  5. Ry verby Spar aan linkerkant teen bult af.
  6. Soos jy weer die bult op ry, is daar ‘n Swartkops bord (wat regs wys)
  7. By die bord draai mens LINKS (Lochner Rd)
  8. Ry oor 1 stop straat
  9. Nommer 210 aan linker kant (op Bult)

Vanaf WierdaPark/Rooihuiskraal

  1. Ry wes in Ruimte weg tot by die R55 robot
  2. Ry reguit oor robot
  3. Ry verby Spar aan linkerkant teen bult af.
  4. Soos jy weer die bult op ry, is daar ‘n Swartkops bord (wat regs wys)
  5. By die bord draai mens LINKS (Lochner Rd)
  6. Ry oor 1 stop straat
  7. 210 aan linker kant (op Bult)

Map

File:Mnandi Highsite directions.png

Streetmaps.co.za link

http://www.streetmaps.co.za/?x=28.074661001586918&y=-25.88932391866043&z=0.000625&s=h&p=0&tp=28.074586%7C%2D25.889801%7CMnandi+Highsite%2C+wugmeet

Google Maps link

http://maps.google.co.za/maps?f=q&source=s_q&hl=en&geocode=&q=S25.88774+E28.07261&sll=-25.760963,28.312893&sspn=0.016388,0.033023&ie=UTF8&z=16

Personal tools